# ‘n Brand het vroeg vanoggend in die Laer Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin uitgebreek en die winkel- en restaurant beskadig. Veldwagters en personeel het vinnig opgetree en die brand onder beheer gebring voor dit verder kon versprei. Geen beserings is aangemeld nie en die oorsaak word ondersoek. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die restaurant en ontvangsgebied is tans gesluit terwyl veiligheid bepaal word en die herstelwerk voortduur.
Laer Sabie‑kamp se restaurant en ontvangsgebied in die Krugerwildtuin gesluit ná brand