Skip to content

KZN Vervoerdepartement gereed vir Comrades-marathon [KLANK]

# Die departement van Vervoer en Menslike Nedersettings in KwaZulu-Natal het spanne ontplooi om toe te sien dat padnetwerke ten volle gereed is vir die Comrades-marathon wat môre plaasvind. Nagenoeg 22-duisend atlete sal na verwagting aan die ikoniese wedloop tussen Durban en Pietermaritzburg deelneem. Die woordvoerder van die departement, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle het ook verkeersbeamptes ontplooi om die veiligheid van atlete, toeskouers en besoekers langs die roete te verseker:

ENG-SibiyaOn Comrades