# Die bevelvoerder van die Valke in KwaZulu-Natal, Gavin Jacob, het enige betrokkenheid ontken by die diefstal van dwelms wat verband hou met die 541-kilogram kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone. Jacob het voor die Madlanga-kommissie getuig hy was onbewus van sekuriteitsprobleme by die gebou voordat die voorval in November 2021 aangemeld is. In reaksie op kommissaris Mbuyiseli Madlanga se vraag het hy aan die kommissie onthul dat ‘n poligraaftoets hom vrygespreek het:
KZN Valke-bevelvoerder ontken betrokkenheid by diefstal van 541 kg kokaïene [KLANK]
ENG-Jacob-MadlangaOnTheft