# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê jeugwerkloosheid in die provinsie is steeds ‘n uitdaging. Ntuli het ‘n openbare-privaat vennootskap met MTN aangekondig om digitale toegang te bevorder deur 130 nuwe 4G- en 5G-torings, veral in landelike gebiede, op te rig. Die sluit gratis 5G by klinieke, howe en biblioteke in. Die premier sê dat die bemagtiging van die jeug deur internet-toegang en digitale vaardighede is noodsaaklik vir die ontsluiting van ekonomiese geleenthede:
KZN premier stel gratis 5G-plan bekend om jeugwerkloosheid aan te spreek [KLANK]
ENG-NtuliOnDigital