# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, het inwoners gevra om die polisie te ondersteun in hul pogings om misdaad te bestry en gemeenskapsveiligheid te verseker. Ntuli het tydens die KZN-beleggingskonferensie in Durban die polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, geprys vir sy onbevooroordeelde diens. Sy opmerkings volg te midde van bewerings oor politieke inmenging. Die premier het beklemtoon veiliger stede is noodsaaklik om beleggers na die provinsie te lok:
KZN-premier prys Mkhwanazi vir onbevooroordeelde diens [KLANK]
ENG-NtuliOnPolice