Skip to content

KZN-premier bevraagteken korrupsie-ondersoeke van R7-miljoen [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli het kommer uitgespreek oor byna sewe-miljoen-rand wat in die departmente van Vervoer en Openbare Werke op korrupsie-ondersoeke bestee word. Ntuli vra vir bystand van die Spesiale Ondersoekeenheid om korrupsie-aantygings in verskeie departemente te ondersoek. Hy het planne aangekondig om die hoof van die Departement van Vervoer, Siboniso Mbhele, te skors oor ‘n 672-miljoen-rand tender sodra hy van siekverlof terugkeer, en beklemtoon aanspreeklikheid:

ENG-NtuliOnMbhele