Skip to content

KZN-polisiekommissaris vra beskerming van wetstoepassingsoperasies teen ontwrigtings [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi sê dit is noodsaaklik om samewerking tussen die polisie, die Nasionale Vervolgingsgesag, die howe en Korrektiewe Dienste te beskerm. Mkhwanazi het tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria gepraat en waarsku eksterne inmenging of interne magte wat die regstelsel probeer ontwrig, kan pogings ondermyn om geregtigheid doeltreffend aan gemeenskappe te bied. Hy voeg by die taakspan vir politieke moorde speel ‘n belangrike rol in die stryd teen misdaadsindikate:

ENG MkhwanaziOnDisruptions