# Die Polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi het die National Coloured Congress- parlementslid, Fadiel Adams, uitgedaag om ‘n saak teen hom te open. Mkhwanazi sê hy is gladnie ontstel nie en is gereed vir enige pogings om hom te intimideer oor sy getuienis oor polisie-inmenging en korrupsie. Hy sê die publiek sien nou die polisie se uitdagings en moedig deursigtigheid aan namate meer beamptes hul frustrasies deel:
KZN Polisiekommissaris daag Fadiel Adams uit om swaarde te kruis te midde van bewerings [KLANK]
ENG-MkhwanaziOnAdams
