Skip to content

KZN-polisiekommissaris beweer Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie is diep verdeeld [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie is diep verdeeld. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê ‘n faksie word gebruik om strafregspleging te saboteer, insluitend ondersoeke na dwelmkartelle. Hy versoek ‘n algehele sluiting en herstrukturering van die Misdaadintelligensie-afdeling en waarsku dit is moeilik om ondersoeke te bestuur wanneer die dossiere na die direktoraat oorskuif:

ENG MkhwanaziOnSabotage