# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi sê 121 saakdossiere wat ondersoek word, is deur die adjunk- nasionale kommissaris van Misdaadspeurwerk, Shadrack Sibiya, van die taakspan vir politieke moorde verwyder. Die taakspan is in 2018 deur president Cyril Ramaphosa gestig. Mkhwanazi beweer die ontbinding van die taakspan in Desember verlede jaar is beïnvloed deur sy ondersoeke na ‘n sindikaat in Gauteng, wat na bewering verbind word met hooggeplaaste amptenare:
KZN-polisiekommissaris bevraagteken besluit om taakspan vir politieke moorde te ontbind [KLANK]
ENG MkhwanaziOnCaseDockets