# Die waarnemende KwaZulu-Natal kommisaris van Polisie, Phumelele Makoba het die media ingelig oor polisiëringsake en gesê enigiemand wat die beplande betogings wil gebruik om misdaad te pleeg, sal die volle mag van die wet ervaar. Dit volg terwyl die anti-onwettige migrasiegroep, March and March, Dinsdag gaan betoog en vra vir strenger afdwinging van immigrasiewette. Makoba sê die polisie sal die optogte monitor om openbare veiligheid tydens die betogings te verseker:
KZN polisie waarsku teen misdaad tydens 30 Junie-optogte [KLANK]
ENG MakobaOnPlannedMarches