# Inwoners van KwaZulu-Natal is versoek om veilig te bly met skadelike wind, erge storms en sneeu wat die provinsie tref. ‘n Vlak vier-waarskuwing is uitgereik vir skadelike wind en golwe langs die kuslyn en ‘n vlak twee-waarskuwing is uitgereik oor erge donderstorms in die binneland. Die provinsiale rampbestuursentrum is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê sneeu en ys op paaie is reeds aangemeld rondom Kokstad:
KZN op hoë gereedheidsgrondslag oor vlak 4 skadelike wind en vlak 2 donderstorms [KLANK]
ENG MzilaOnWarning