# KwaZulu-Natal se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, verwelkom die Chinese regering se skenking van een-miljoen-rand vir rampverligting. Dis deel van die Chinese regering se pogings om die mense van KZN te ondersteun. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê die Chinese mense verstaan die verwoesting wat natuurrampe veroorsaak en die skenking sal bydra dat die provinsie vinnig op voorvalle reageer:
KZN LUR verwelkom Chinese regering se rampverligting-skenking van R1-miljoen [KLANK]
ENG SenzelweonDonation