Skip to content

KZN-geweldsmonitor ontken dat sy die ontbinding van taakspan beïnvloed het [KLANK]

# Die KZN Geweldsmonitor, Mary de Haas, het ontken dat haar brief aan die geskorste polisieminister Senzo Mchunu gelei het tot die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde. De Haas het aan Newzroom Afrika gesê haar brief versoek ‘n ondersoek nadat sy die eenheid sedert 2018 gemonitor het. Sy het beklemtoon dat verskeie faktore, insluitend begrotingsbeperkings, tot die besluit bygedra het, en verwag parlementêre toesig nie regstreekse optrede nie:

ENG-DeHaasOnLetter