Skip to content

KwaZulu-Natalse premier sê KwaMakhutha-skietery hou moontlik verband met dwelmsindikate [KLANK]

# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, sê die massaskietery in KwaMakhutha naby Durban kan verband hou met gevegte oor dwelmgebiede en onwettige vuurwapens. Die polisie soek na verdagtes nadat 11 mense, insluitend ‘n swanger vrou, in die Ziko-gebied doodgeskiet en nog drie gewond is. Ntuli sê berigte uit die gemeenskap dui op dwelmbedrywighede en gereelde skietery in die gebied. Hy bepleit groter polisiesigbaarheid en moedig inwoners aan om inligting met owerhede te deel:

ENG-NtuliOnMurders