Skip to content

KwaZulu-Natal se afvaardiging by Nasionale Raad van Provinsies vergader met Mkhwanazi [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse afvaardiging by die Nasionale Raad van Provinsies vergader vandag met die provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Dit volg na Mkhwanazi se bewerings dat misdaadsindikate die hoogste regeringsvlakke geïnfiltreer het. Hy beskuldig ook die minister van Polisie, Senzo Mchunu wat op spesiale verlof geplaas is, van korrupsie. Die afvaardiging se leier, Mzamo Billy, het aan Newzroom Afrika gesê die ontmoeting sal fokus op die identifisering van belangrike gebiede van samewerking tussen die Parlement en die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die provinsie:

ENG BillyOnMeeting