# Die gemeenskap van KwaMashu en omliggende gebiede in KwaZulu-Natal sal binnekort voordeel trek uit gratis, onbeperkte internettoegang. Een van die land se grootste onafhanklike kommunikasie-infrastruktuurverskaffers, IHS Suid-Afrika, het met Project Isizwe saamgespan om internetverbindings vir skole en gemeenskappe te verbeter. IHS SA se uitvoerende hoof, Sandile Msimango, het aan die SABC gesê die projek is gemik op die oorbrugging van die digitale gaping deur betroubare internettoegang ter ondersteuning van onderwys en die skepping van ekonomiese geleenthede:
KwaMashu-gemeenskap trek voordeel uit gratis internettoegang [KLANK]
ENG-SandileOnWifi