# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ’n beroep op vroue en gemeenskappe gedoen om korrupsie, intimidasie, geweld en misdadige aktiwiteite sonder vrees aan te meld. Die minister het gister in Durban aangesluit by vroueleiers, politieke groeperings, geloofsgebaseerde organisasies en die burgerlike samelewing tydens die KwaZulu-Natal-verkiesingsvredesgebed vir 2026. Die departement se woordvoerder, Palesa Rammitlwe, sê minister Kubayi het beklemtoon dat haat, intimidasie, politieke onverdraagsaamheid en elke vorm van geweld verwerp moet word:
Kubayi vra vroue en gemeenskappe om korrupsie en geweld sonder vrees aan te meld [KLANK]
ENG RammitlweONReport