Skip to content

Kubaanse dokter vrygelaat op waarskuwing na aanklagte van medisyne-diefstal [KLANK]

# ‘n Kubaanse dokter het in Thabazimbi se Landdroshof verskyn op aanklag van diefstal van medisyne uit die Thabazimbi-hospitaal in Limpopo, en is op waarskuwing vrygelaat. Yamilet Castaneda is na bewering op 2 September tydens ‘n roetine-deursoeking betrap met ongemagtigde medisyne ter waarde van een-duisend-780-rand. Mashudu Malabi van die Nasionale Vervolgingsgesag waarsku teen sulke misdadige optrede:

ENG-MalabiOnDoctor