# ‘n Voormalige lid van die taakspan vir politieke moorde, kaptein Maxwell Wanda, sê een van die moordbeskuldigde “KT” Molefe se beweerde lyfwagte het tydens sy arrestasie in Desember gesê die gearresteerde sakeman was vriende met die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Wanda het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en sê hy het die opmerking ligtelik opgeneem en voortgegaan met die opsporingsoperasie, insluitend die deursoek van Molefe se eiendom in Sandhurst, Johannesburg:
“KT” Molefe se lyfwag sê Molefe was vriende met minister Senzo Mchunu [KLANK]
ENG WandaOnBodyguard