Skip to content

Kritiek-beseerde SANW-soldate uit DRK huis toe gebring [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het bevestig ‘n groep soldate wat in ‘n bedenklike toestand is en dringend mediese aandag nodig het, is gerepatrieer uit die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die soldate is gewond in gevegte met die Rwandees-gesteunde M23-rebelle. Die Weermag se woordvoerder, Siphiwe Dlamini, sê die ander beseerde soldate wat gerepatrieer word sal volgens skedule dié week in Suid-Afrika aankom:

ENG DlaminiOnSoldiers