Skip to content

KPMG verwag Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring om verhoogde wêreldwye onsekerheid te weerspieël [KLANK]

# KPMG Suid-Afrika sê ‘n beduidende deel van die jaar se verwagte ekonomiese aktiwiteit kan moontlik afwaarts aangepas word namate wêreldwye onbestendigheid ‘n voortgesette demper op groei plaas. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lê môre die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring in die Parlement ter tafel. Itumeleng Nkadimeng van KPMG sê die regring sal na verwagting ‘n primêre oorskot handhaaf, wat die verskil tussen inkomste en uitgawes verteenwoordig, alvorens rentebetalings op skuld in ag geneem word:

ENG NkadimengONBudget