Skip to content

Kovsie-assistentnavorser dring aan dat universiteite herwinningsverskuiwing moet lei [KLANK]

# ‘n Assistent-navorser van die Universiteit van die Vrystaat, Sandile Ndlovu, sê Suid-Afrika se e-afvalbestuurstelsel vereis ‘n gekoördineerde poging om permanente e-afvalverwyderingspunte by alle Suid-Afrikaanse instellings vir hoër onderwys te vestig. Hy sê Suid-Afrika se formele herwinningspogings herwin slegs tussen 7- en 12-persent van sy totale elektroniese afvalproduksie. Ndlovu sê die res word óf onbepaald gestoor, óf in stortingsterreine gestort, óf deur informele herwinners onder gevaarlike omstandighede hanteer:

ENG NdlovuonRecyclingShift