Skip to content

Korrektiewe Dienste verwerp beskuldigde in Senzo Meyiwa-moordsaak se bewerings van marteling [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste verwerp bewerings dat ʼn beskuldigde in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Fisokuhle Ntuli, by die Kgosi Mampuru-tronk in Pretoria gemartel is. Ntuli beweer bewaarders by die C-Max-afdeling mishandel hom, en weier foonoproepe en toegang tot sy prokureurs. Regter Ratha Mokgoatlheng het beveel dat hy na die Leeuwenkop-tronk oorgeplaas word. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê Ntuli se bewerings is ongegrond en misleidend:

ENG NxumaloOnDishonesty