Skip to content

Korrektiewe Dienste-komitee sal oorname van Mangaung-gevangenis noukeurig monitor [KLANK]

# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste sê hulle sal die staatsoorname van die Mangaung korrektiewe sentrum in die Vrystaat noukeurig monitor wanneer die Departement van Korrektiewe Dienste volgende maand volle beheer oorneem. Die voorsitter van die komitee, Anthea Ramolobeng, het die media ingelig oor sekuriteitsaangeleenthede en gesê daar is steeds kommer oor personeelwerwing, sekuriteit, infrastruktuurherstelwerk en die moontlike opname van G4S-werknemers:

ENG RamolobengOnMangaungTakeover