Skip to content

Konstitusionele Hof vra Kaapstad om te herbesin oor Tafelberg-behuisingsplan [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof vra Kaapstad en die Wes-Kaapse regering om hulle planne vir die gewese terrein van die Tafelberg-skool in Seepunt te heroorweeg. Die provinsie moet ook verslag doen oor sy planne vir bekostigbare behuising nadat die hof bevind het die openbare raadplegingsproses was onvoldoende. Die GOOD-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die uitspraak is ‘n reuse-oorwinning vir ruimtelike geregtigheid, en bevestig openbare grond moet ongelykheid help uitwis:

ENG HerronOnTafelberg