Skip to content

Konstitusionele Hof bevestig Mededingingsowerhede se bevoegdheid om internasionale kartelle te vervolg [KLANK]

# Die Mededingingskommissie sê hy neem kennis van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die buitelandsevaluta-kartel, wat betekenisvolle regs- en prosedurele gevolge inhou vir die vervolging van internasionale kartels. Die hoogste hof het verlede week beslis dat mededingingsowerhede bewerings oor die vasstelling van buitelandse valuta teen ses internasionale banke mag ondersoek. Die Mededingingskommissie se woordvoerder, Siyabulela Makunga, sê die uitspraak gee groter duidelikheid oor Suid-Afrikaanse mededingingswette se reikwydte buite die landsgrense:

ENG MakungaONCartels