Skip to content

Konstitusionele Hof beslis ten gunste van Vodacom in “Please Call Me”-saak [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof het gelas die Appèlhof moet Vodacom se saak in die langdurige “Please Call Me”-geskil met die uitvinder Nkosana Makate heroorweeg. Vodacom het die uitspraak van die Appèlhof betwis, wat ‘n nuwe vergoedingsaanbod beveel het van meer as die 47-miljoen-rand wat aanvanklik voorgestel is. Makate vra 9,4-miljard-rand. Die uittredende waarnemende adjunkhoofregter, Mbuyiseli Madlanga, het gebreke in die Appèlhof se betoog gevind, wat kommer veroorsaak oor ‘n regsmislukking:

ENG-MadlangaOnVodacom