Skip to content

Konstitusionele Hof beslis teen verlies van Suid-Afrikaanse burgerskap met verkryging van buitelandse burgerskap [KLANK]

# Die DA verwelkom die mylpaaluitspraak van die Konstitusionele Hof wat die regte van Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap beskerm. Die hof het ’n artikel van die Wet op Burgerskap ongrondwetlik verklaar. Hierdie artikel het voorheen burgers van hul status gestroop indien hulle ’n tweede nasionaliteit verkry sonder vooraf-toestemming. Adrian Roos van die DA sê die uitspraak herstel burgerskap aan almal wat geraak is en is ’n oorwinning vir byna twee-miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee woon:

AFR RoosOnCitizenship