# Die legendariese countrymusiek-sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Dolly Parton, is op 80-jarige ouderdom oorlede. In ‘n loopbaan wat oor ses dekades gestrek het, het sy meer as drieduisend liedjies geskryf en meer as 100-miljoen plate wêreldwyd verkoop. Sy sal onthou word vir haar liedjies wat pragtige stories vertel het, soos Coat of Many Colours, Jolene, 9 to 5, en I Will Always Love You. In ‘n videoboodskap sê Parton se neef, Bryan Seaver, Parton se nalatenskap is een van liefde, deernis en veerkragtigheid:
Koningin van countrymusiek Dolly Parton is op 80 oorlede [KLANK]
ENG SeaverOnParton