# Die Madlanga-kommissie se Aanbevelings-taakspan het ‘n kaptein verbonde aan die polisie se Forensiese Wetenskaplaboratorium in hegtenis geneem op aanklagte van regsverydeling. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die verdagte is Vrydag by sy woning in Pretoria gearresteer. Sy sê die inhegtenisneming hou verband met bewerings van regsverydeling in verskeie hoëprofiel-moordsake wat tans ondersoek word, asook bewyse voor die Madlanga-kommissie:
Kommissie se aanbevelings-taakspan arresteer ‘n kaptein van polisie se Forensiese Wetenskaplaboratorium
ENG MatheONCaptain