# Die Madlanga-kommissie het ‘n eenheids-bevelvoerder van die KwaZulu-Natalse Valke, Gavin Jacob, ondervra oor besluite rakende die berging van bewysstukke waarop beslag gelê is. Voorsitter Mbuyiseli Madlanga betwis sy bewering dat alle bergingskeuses uitgeput is en wys daarop hy het nooit nabygeleë polisiestasies gekontak om beskikbare ruimte te bevestig nie. Jacob erken hy het aannames gemaak gegrond op vorige logistieke uitdagings wat groot hoeveelhede bewysstukke behels het:
Kommissie ondervra Valke-bevelvoerder oor bergings-aannames [KLANK]
ENG-MadlangaOnJacob