Skip to content

Kommissie herroep Ford-, BMW-, VW- en Hino-voertuie oor veiligheidsfoute [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het herroepings aangekondig vir Ford Mustang, Ford Transit Custom, BMW X3, Volkswagen Polo en die Hino 500-reeks busse. Dis weens kritieke veiligheidsgebreke, insluitend foutiewe brandstofpompe, lugsakke, kopstukke, agterasse en stuur-onderdele. Phetho Ntaba van die kommissie moedig eienaars aan om hulle voertuie na gemagtigde handelaars te neem vir gratis herstelwerk om veiligheid te verseker:

ENG NtabaOnVehicles