# Die Madlanga-kommissie het die assistent-direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Takalani Maphosho, ondervra oor haar beoordeling van majoor-generaal Feroz Khan se verklaring rakende die Aeroton-dwelmklopjag in die suide van Johannesburg in 2021. Kommissaris Sesi Baloyi het aangevoer Maphosho se getuienis was teenstrydig en beklemtoon Khan het ‘n omvattende en deeglike uiteensetting van sy optrede op die toneel gegee. Maphosho erken die kommissie se kommer en aanvaar die kritiek:
Kommissie daag OPOD-ondersoeker uit oor Khan se bewyse [KLANK]
ENG-Baloyi-MaphoshoOnKhan