# Die Mededingingskommissie het ‘n nuwe ooreenkoms bereik met Vodacom en Vumatel se moedermaatskappy, Maziv, oor ‘n voorgestelde samesmelting, wat onbestrede na die Mededingingsappèlhof gaan. Die hersiene voorwaardes sluit sterker verbintenisse in om vesel- en vaste internet toegang uit te brei, breëbandpryse bekostigbaar te hou en anti-mededingende gedrag te voorkom. Die kommissie se woordvoerder, Siyabulela Makunga, sê die ooreenkoms bied ook gratis hoëspoedinternet aan biblioteke en klinieke en brei toegang na polisiestasies uit:
Kommissie bereik ooreenkoms oor hersiene samesmeltingsvoorwaardes van Vodacom-Maziv [KLANK]
ENG MakungaOnRevisedMerger