Skip to content

Kommissaris Khumalo bevraagteken bewyse oor Khan se inmenging by Aeroton-dwelmklopjag [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie bevraagteken die rol van senior polisiebeamptes in die Aeroton-dwelmklopjag ter waarde van meer as 300-miljoen-rand. Kommissaris Sandile Khumalo bevraagteken of SAPD-generaal-majoor Feroz Khan se teenwoordigheid op die toneel inmenging was. Die senior ondersoeker en assistent-direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Takalani Maphosho, sê opdragte wat na bewering gegee is, kon verdere soektogte ontwrig het waartydens bykomende smokkelware dalk ontdek sou word:

ENG-MaphoshoOnKhan