Skip to content

Klimaatsverandering kry skuld vir 2 300 sterftes tydens Europa se hittegolf [KLANK]

# ‘n Nuwe studie het bevind dat die ernstige Europese hittegolf van 23 Junie tot 2 Julie vanjaar na raming tweeduisend-300 sterftes in 12 stede veroorsaak het. Dit is volgens die studie deur Imperial College London en die London School of Hygiene and Tropical Medicine. Van die sterftes word sowat tweederdes toegeskryf aan aardverwarming, met 88-persent van die slagoffers ouer as 65. ‘n Omgewingsepidemioloog, Pierre Masselot, het aan The Independent gesê die wêreld moet ophou om fossielbrandstowwe te verbrand:

ENG-PierreOnHeatwave