Skip to content

Klimaatsverandering bedreig wêreldrysvoorraad met Maleisië wat ‘n stryd voer teen produksieafname

# Die aantal rysproduserende lande word al hoe minder en kenners waarsku dat klimaatsontwrigting toekomstige wêreldvoorraad kan bedreig. Dit volg te midde van berigte dat Maleisiese rysproduksie van 71-persent to 56-persent gedaal het weens klimaatsverandering. Dit dwing die land om meer rys van Kambodja, Viëtnam en Thailand in te voer. Maleisië verbruik meer as 2,7-miljoen ton rys per jaar, waarvan sowat 30-persent op die oomblik van Kambodja kom. Kundiges sê Maleisië ondersoek tans klimaatveerkragtige ryssoorte, maar langtermyn-oplossings word dringend benodig.