Skip to content

Kleinsake-minister moedig entrepreneurs aan om aan Nasionale Dialoog deel te neem [KLANK]

# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams doen ‘n beroep op koöperasies en entrepreneurs om deel te neem aan die eerste fase van die Nasionale Dialoog wat môre in Pretoria begin. Dit volg na die onttrekkings van nalatenskapstigtings, insluitende die Thabo Mbeki en FW de Klerk Stigtings, en groepe soos AfriForum en Solidariteit oor befondsing- en deursigtigheidbekommernisse. Sy het aan SABC News gesê dat klein sakeondernemings moet help om Suid-Afrika se toekoms met hulle kennis en visie te vorm:

ENG-Ndabeni-AbrahamsOnDialogue