Skip to content

Khumalo waarsku om sekere inligting openbaar te maak kan informante en metodiek in gevaar stel [KLANK]

# Die hoof van Misdaadinteligensie, Dumisani Khumalo, sê sekere inligting waaroor hy beskik kan nie openbaar gemaak word nie want dit sal informante in gevaar stel en ondersoekmetodes ontbloot. Hy het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hy sal aansoek doen dat gedeeltes van sy getuienis agter geslote deure aangehoor word om deurlopende misdaad-ondersoeke te beskerm. Khumalo sê afgehandelde ondersoeke kan openbaar gemaak word, maar op die oomblik kry die beskerming van bedryfs-integriteit en die veiligheid van die betrokke persone voorkeur:

ENG KhumaloOnMethods