# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê die afdeling het ernstige ontwrigting ervaar tydens Richard Mdluli se termyn as hoof. Khumalo het in Pretora voor die Madlanga-kommissie van ondersoek gesê tussen 2011 en 2012 is hulpbronne by Misdaadintelligensie misbruik terwyl gebrekkige operasionele metodes aangewend is. Hy sê pogings deur waarnemende bestuur om die probleme reg te stel is ondermyn, en ‘n aantal waarnemende hoofde, insluitend hyself, is verwyder:
Khumalo onthou ontwrigting in Misdaadintelligensie tydens Richard Mdluli se termyn [KLANK]
ENG KhumaloOnTurmoil