# Die vermeende aanstigter van die Julie-onrus, Bonginkosi Khanyile, se verhoor in die Durbanse Streekshof is tot laat-September en middel-Oktober uitgestel. Khanyile word aangekla van aanhitsing tydens die 2021-onrus in KwaZulu-Natal, ná voormalige president Jacob Zuma se gevangenisstraf vir minagting van die hof omdat hy nie voor die Staatskapingskommissie verskyn het nie. Die woordvoerder vir die Nasionale Vervolgingsgesag, Natasha Ramkisson-Kara, het bevestig daar is vyf getuies vir die staat:
Khanyile-verhoor oor Julie-onrus uitgestel vir verdere bewyse [KLANK]
ENG-Ramkisson-KaraOnKhanyile