Skip to content

Khan uit hospitaal ontslaan ná skietvoorval in Johannesburg [KLANK]

# Die geskorste hoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan, is gister uit die hospitaal ontslaan nadat hy vroeër hierdie maand in Houghton, Johannesburg, geskiet is. Khan is na ‘n onbekende plek geneem waar hy met rehabilitasie sal voortgaan. Hy is geskiet, slegs enkele dae voordat hy by die Madlanga-kommissie sou verskyn het. Khan se regsverteenwoordiger, Mohammed Valley, het aan SABC News gesê die Madlanga-kommissie is in kennis gestel dat hy ontslaan is:

ENG ValleyONKhan