# Afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, Sisi Khampepe sê die nuwe regterlike kommissie van ondersoek na beweerde inmenging in waarheid- en versoeningsake dui op ‘n hernude toewyding aan die waarheid, geregtigheid en versoening. Khampepe het by die Hector Pietersen Gedenkteken in Soweto, Gauteng, die paneel wat haar bystaan, voorgestel. Dit sluit in afgetrede regterpresident Frans Diale Kgomo en advokaat Andrea Gabriel. Sy het gesê die kommissie sal ondersoek instel na die pogings wat aangewend is om ondersoeke of die vervolging van misdade uit die apartheid-era te stop:
Khampepe sê ondersoek dui op hernude toewyding aan waarheid, geregtigheid en versoening [KLANK]
ENG KhampepeOnInquiry