Skip to content

Khampepe-kommissie van Ondersoek begin vandag met verhore [KLANK]

# Die Khampepe-kommissie sal na verwagting vandag sy openbare verhore by die Sci-Bono-ontdekkingsentrum in Johannesburg begin met openingsverklarings deur belanghebbende partye. Die kommissie, wat deur president Cyril Ramaphosa aangestel is, het opdrag om te bepaal of pogings aangewend is om die ondersoek en vervolging van misdade uit die apartheidsera te verhoed. ‘n Lid van die Stigting vir Menseregte, Zaid Kimmie sê 25 gesinne soek antwoorde:

ENG KimmieOnAnswers