Skip to content

Kenner sê vrees vir vergelding maak dit moeilik vir juniors om seniors se seksuele toenadering te verwerp [KLANK]

# ‘n Geslagskenner van die Universiteit van die Witwatersrand, Lisa Vetten, sê magsdinamika in die werksplek maak dit moeilik vir juniors om vir seniors nee te sê. Sy getuig voor die tribunaal wat beweerde seksuele teistering ondersoek teen ‘n regter van die Oos-Kaapse Hooggeregshof. Selby Mbenenge word daarvan aangekla dat hy tussen 2021 en ’22 ongewenste toenadering gemaak het teenoor die hofsekretaresse Andiswa Mengo. Vetten het in Sandton, Johannesburg, beklemtoon dat die vrees vir viktimisering en vergelding dikwels slagoffers stilmaak:

ENG-VettenOnSexualHarrasment