# Kenners waarsku teen ‘n toenemende finansiële risiko nadat ‘n 2025 Old Mutual Spaar- en Beleggingsmonitor onthul het dat meer vroue dobbel om hul inkomste aan te vul. Die opname het bevind dat 46-persent van werkende vroue dobbel, met 52-persent wat dit doen vir ekstra inkomste. Baie vroue, veral enkelmoeders, gaan gebuk onder finansiële druk. Old Mutual se hoof van Kennis en Insigte, Vuyokazi Mabude, het oorbesteding, veelvuldige werkgeleenthede en die druk van die toebroodjie-generasie uitgelig as bydraende faktore tot vroue se finansiële stres:
Kenner bekommerd oor Old Mutual se jongste verslag wat dobbel-oplewing onder vroue toon [KLANK]
ENG-MabudeOnGambling