# Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, het die hofbeslissing verwelkom wat ʼn stokkie steek voor president Donald Trump se omvattende globale tariewe. ʼn Paneel van drie regters by die Amerikaanse Internasionale Handelshof het bevind Trump het sy gesag oorskry toe hy ʼn noodwet gebruik het om teen byna elke land tariewe te hef. Carney sê Kanada is lank reeds van mening die tariewe is onregmatig en ongeregverdig:
Kanadese eerste minister verwelkom beslissing om Trump se wêreldwye tariewe te keer [KLANK]
ENG CarneyOnTrumpTariffRuling