# Kanada het van vandag ‘n 25-persent vergeldingstarief aangekondig op meer as 367-miljard-rand se Amerikaanse goedere, soos staal- en aluminiumprodukte. Dit volg nadat president Donald Trump Woensdag 25-persent-tariewe ingestel het op alle staal en aluminium wat van Kanada na Amerika ingevoer word. Kanada se minister van Finansies, Dominic LeBlanc, sê die lys van bykomende produkte wat deur tariewe geraak word, sluit in rekenaars, sporttoerusting en gietysterprodukte:
Kanada stel 25% vergeldingstariewe teen die VSA in [KLANK]
ENG LeBlancOnTariffs