Skip to content

Kanada kondig vergeldingstariewe aan op Amerikaanse goedere van meer as R300-miljard [KLANK]

# Kanada gaan van 8 September af vergeldingstariewe instel op ʼn wye reeks Amerikaanse produkte ter waarde van sowat 322,47-miljard-rand. Die tariewe van 15- tot 50-persent sal meer as 700 Amerikaanse produkte raak, insluitend staal en aluminium, meubels, klere en vis. Dit is in reaksie op tariewe van 50-persent wat president Donald Trump se administrasie op ʼn klein persentasie Kanadese goedere ingestel het nadat hulle nie ʼn handelsooreenkoms kon bereik nie. Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê hulle sal onderhandel as Amerika die regte houding het:

ENG CarneyOnAttitude